Ek kan dit mos doen!
Ek kan dit mos doen!
Faktorisering is een van die basiese tegnieke in algebra en dus beslis die moeite werd om onder die knie te kry. Oefen nou aan die tweede tegniek: Sorteer terme om die grootste gemene deler (GGD) te vind.
Faktorisering is een van die basiese tegnieke in algebra en dus beslis die moeite werd om onder die knie te kry. Oefen nou aan die eerste tegniek: Vind die grootste gemene deler (GGD).
In hierdie epsiode hersien ons die konsep van faktore met syfers en beweeg dan aan na algabraïese faktorisering, spesifiek die eerste twee tegnieke: Identifiseer die Grootste Gemene Deler en Sortering van Terme.
Kyk gerus uit vir die volgende episodes!
Johann von Neumann
Hoekom? Die basiese konsepte is nooit vasgelê nie. Gevorderde wiskunde is slegs moontlik indien die student die basiese konsepte onder die knie het, dus fokus ons op die studente tussen 13 en 16 jaar sodat hulle gereed is vir wat voorlê. Lesse en werkswinkels word eenvoudig aangebied en heelwat oefeninge word gedoen - ń mens leer mos nie wiskunde nie, jy raak gewoond daaraan!
Indien jy enige versoek het, byvoorbeeld vir ń spesifieke video of aanlynwerkswinkel, gesels gerus met my deur ń epos te stuur aan pieter@ekdmd.life.
Teken nou in op ons gereelde nuusbrief - vind sommer so uit oor die volgende werkswinkels, demonstrasies en tutorklasse.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.